Seabrook 204
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v William O’Connorrylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seabrook 204 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Seabrook Holiday woonstelkompleks geleë is. Die kompleks is bekend vir sy uitstekende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-doendinge. Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die dorp wat genoegsame geleenthede bied om dolfyne, walvisse, seevoëls en die sardientjieloop dop te hou.
Die eenheid is op die tweede vloer geleë. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n balkon en 'n pragtige see-uitsig. Die eenheid het ook 2 badkamers. Die een het 'n stort en die ander 1 het 'n bad. Die hoofslaapkamer het slaapplek vir 4 mense in 'n dubbelbed en 'n stapelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Ideaal vir 4 volwassenes en 4 kinders.
Daar is 'n onderdakparkeerplek ingesluit by die eenheid. 'n Kluisie word voorsien vir jou persoonlike items.
Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Op versoek kan gaste opgelaai word by die bushalte en aangewys word na Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.
Slaapplek
’n Bespreking by Seabrook 204 sluit in:
Geriewe
- Selfsorg
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Nobomi Geverifieer
Eiendomme 49
Resensies 140
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- h/v William O’Connorrylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seabrook 204 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: h/v William O’Connorrylaan en Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom