Seabrook Apartment 307
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R520 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seabrook Apartment 307 is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van 'n veilige kompleks in Margate. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed en gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met 4 stoele, wat verder lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die sitarea het 'n enkelbed wat slaapplek aan die vierde gas bied.
Gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks is naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander geriewe geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Seabrook Apartment 307 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 40
Jaar gelys 4
Ligging
- Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Williams O'Conner-rylaan 2, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom