Seabrook Apartment 405
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William O'Connor-rylaan, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R940 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seabrook Apartment 405 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Margate se strandfront. Die gebou bied 'n uitsig oor die hoofstrand, 'n kinderswembadjie en die amfiteater.
Daar is plek vir 4 gaste in die woonstel en dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, wasbak en toilet in die eerste badkamer en 'n stort, wasbak en toilet in die tweede.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond met 'n stoof en ander essensiële kookgerei toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met lieflike uitsigte oor die see.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Daar is ook winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe in die omtrek.
Slaapplek
’n Bespreking by Seabrook Apartment 405 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 40
Jaar gelys 4
Ligging
- William O'Connor-rylaan, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: William O'Connor-rylaan, Margate Hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom