Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacliff Splendour

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 196

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Seacliff Splendour
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Estel R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

So vriendelike gasvrou, stunning woonstel teen die see. Absoluut 'n moet besoek.

Watter spesiale verblyf, teen die see, stunning woonstel en die aangenaamste gasvrou! Absoluut elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Vriendelike ontvangs. Eenheid was baie netjies, gerieflik en teen die see. Kan dit vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, vrede & ontspan by die see.

Spesiale plek & mense, het regtig baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elfrida W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elfrida W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gekuier.

Seacliff Splendour bied alles wat jy nodig het om 'n lekker vakansie te hê. Word soggens wakker met die dreun van die see in jou ore en 'n pragtige uitsig oor die see. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker gebly. Die ligging is perfek en mooi langs die see.

Baie baie lekker gebly. Het baie welkom gevoel en sal vir seker weer 'n naweek daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Conrad P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad P
Saam met vriende

Onvergeetlik!

Die mooiste en netjieste plek met die beste uitsig! Sal definitief weer daar kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n gem van 'n plekkie.

Die ligging en uitsig op die see is prentjie mooi. Dit is regtig 'n plek wat jou siel rus gee. Daar is soveel mooi strande om te sien en die natuurskoon is net beautiful. Die eenheid is ruim en netjies en Marlene het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het en gesê van al die plekke wat ons kan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pinnie V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pinnie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker en so perfek 2 persone!

Baie baie netjies en gerieflik. Toegerus met alles wat nodig is en meer! Mooiste uitsig oor die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annatjie R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, fantastiese ligging en skoon en netjies.

Ons sal vir seker weer hier kom vakansie hou en dit ook vir vriende en familie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

We absolutely loved the place. It was spotless, had everything we needed, and is perfectly located overlooking the ocean. It was a home away from home.

Marlene was absolutely great and provided everything we needed. Really great service from the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, skoon, baie lekker.

Marlene is altyd 'n goeie gasvrou. Plek was skoon en netjies en baie gerieflik met beste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda B

Rustig, cosy en lieflik. Baie mooi uitleg, als is skoon en netjies. Loadshedding net 'n probleem, kan nie iets warm drink nie (ketel kook).

Sal definitief terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, baie skoon en mooi.

Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam, die uitsig oor die see is mooi en als was baie gerieflik en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mara V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mara V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, ontspanne kuier.

Seacliff Splendour is 'n stylvolle, goed toegeruste, netjiese vakansiehuis met wonderlike see uitsigte. Baie vriendelike diens gelewer deur Marlene.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariaan L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louw M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louw M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker rustig.

Het die naweek lekker gerus. Lambertsbaai bied mos maar niks meer as net 'n rusplek nie. Was teleurgesteld in eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste uitsig.

Baie lekker gebly. Beste uitsig op sonsondergang. Vriendelike verwelkoming. Sal dit gou weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joaquim D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joaquim D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing sea view and sunsets.

Great sea view with amazing sunsets, peaceful and value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara P
Gesin met tieners

Uitstekende fasiliteit met beste see-uitsig.

Ons het heerlik gebly. Marlene was 'n uistekende gasvrou. Pragtige 3 slaapkamer huis met mooiste see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Die ligging langs die see is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique V
Saam met vriende

Was 'n heerlike kuier, oorkant die see en naby aan die dorp.

Die woonstel was skoon en netjies. Alles gehad wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en asemrowende uitsig.

Parkeerplek is 'n probleem

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Above all expectations. We will use this accommodation again. Friendly and helpful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seacliff Splendour se terugvoer

Thank you for the review, Lynette. Hope to see you again.
Regards,
Marlene

Seacliff Splendour
Trudie S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Was baie lekker behalwe vir die houtvloer, want ons kon alles hoor wat die mense bo ons doen en elke tree en stoel uit trek ens. Not so nice! Die shower het amper geen waterdruk gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seacliff Splendour se terugvoer

Ek vra omverskoning vir die waterdruk van die stort, daar was net n vuiligheid in die siffie. Jammer dat jul steeds geluide van bo kon hoor, daar is isolasie in die dak ook.
Groete,
Marlene

Seacliff Splendour
Alfred Deon C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred Deon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent!

Pity about the traders hanging around to sell stuff. You have to be careful not to leave anything outside. Not even braai wood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eben P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eben P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig.

Het baie lekker gebly met alles wat nodig is en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

Only disadvantage - no coffee and tea presented.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina A - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en ontspannende atmosfeer.

Goed toegerus. Verwittig asb. die persone wat daar bly dat daar geen water is om te stort as dit loadshedding is nie. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seacliff Splendour se terugvoer

Die water het met 'n drukpomp gewerk, maar dit is intussen verander, so daar is nou water tydens 'loadshedding' ook.
Jammer vir die ongerief.

Seacliff Splendour
Chrisna K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek met alles wat jy nodig het.

'n Welkompakkie met koffie, tee, suiker en beskuitjie sou alles perfek gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, moderne eenheid met alle nodige geriewe, reg by die see.

Ons het lekker ontspan en die see-uitsig baie geniet. Heerlike eetplekke in Lambertsbaai. Marlene is 'n baie oulike gasvrou wat moeite gedoen het om ons tuis te laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 48, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03a6cc551e2d9355a62709db1fb7fe30849fbf008544ee7ac63d010148ad4c3f694a2966b21693fbdc1030010c93e5d9f6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 48 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096437 18.302744
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem