Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacottage @ Outeniqua

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 21, Glentana, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Seacottage @ Outeniqua is 'n lieflike selfsorgstrandhuis naby die see in Mosselbaai.

Die huis is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n babaedjie is beskikbaar op aanvraag. Die een badkamer is langs die eetarea en het 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die ander badkamer 'n bad, wasbak en toilet het.

Die leefarea het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oondjie met 2 plate, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met sitplek vir 4 . Die eenheid beskik oor 'n wasmasjien.

Die kombuis lei na 'n viersitplek-etenstafel waar gaste hulle maaltye saam kan geniet. Die leefarea het 'n baie gerieflike driesitplek-rusbank, tweesitplek-riempiesbank en 'n groot gemakstoel.

Verder spog die huis met 'n stoep met braaigeriewe en is naby talle plaaslike winkels en restaurante. Die huis is ook stapafstand van die see.

Glentana Strand is 5 minute se ry ver en Suiderkruis en Grootbrakrivier is slegs 10 min se ry ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Seacottage @ Outeniqua sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir Seacottage @ Outeniqua
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • Berglandstraat 21, Glentana, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Berglandstraat 21, Glentana, Mosselbaai, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42494f826946373c2a4b5c370ce5d8fe834801dab2baf329119a5ccd33fb922c181aefce0422112cab2b29df8b2becff52f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 1 5 1 2 21 Bergland Street Glentana 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048557009236 22.290969182766
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem