Seafever
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Lorstan Avenue, Plot 749, Paradise Beach, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seafever is in Paradise Beach in die Oos-Kaap geleë en bied gehalte vakansieverblyf wat stapafstand vanaf die strand is. Die omgewing is veilig en vriendelik.
Verblyf word in 2 elegante kamers aangebied. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het ook 'n dubbelbed. Badhanddoeke word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe en tuisgebakte beskuit is beskikbaar. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamers deel 'n balkon met 'n see-uitsig.
Ontbyt is op aanvraag teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Daar is parkeerplek op die perseel. Ander geriewe sluit gratis WiFi in.
Aktiwiteite in die omgewing sluit in visvang, asook sand- en branderplankry in. Gaste kan in seisoentyd walvisse en dolfyne gewaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Lorstan Avenue, Plot 749, Paradise Beach, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Lorstan Avenue, Plot 749, Paradise Beach, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang