Murdock Valley Akkommodasie by Seagetaway Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+57

Seagetaway Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrikanderstraat 57, Murdockvallei, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Seagetaway Self-catering Accommodation is ideaal geleë in Simonstad in Kaapstad, 'n prentjiemooi kusdorpie met 'n uitsig oor Valsbaai, net 45 minute se ry van die middestad af en 'n uur se ry van die Wynlande af.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede met panoramiese see- en berguitsigte aangebied. Die eenhede het elkeen slaapplek vir 2 gaste en sluit wit perkallinne, privaat ingange, parkeerplek op die perseel in, satelliet-TV met DStv en gratis WiFi in.

Gaste kan maaltye in die privaatheid van hul eenhede voorberei. Daar is egter ook verskeie restaurante en koffiewinkels in Simonstad om van te kies, of gaste kan 'n entjie ry en by die restaurante en winkels in Kalkbaai en Noordhoek inloer.

Doendinge in die omgewing sluit ongerepte strande, swem saam met pikkewyne, walviskyk (Junie tot November), haaihokduik, seekajakvaart, fietsry, voetslaan en gholf in. Stap deur die eklektiese versameling winkeltjies en verken die keisteenstraatjies wat jare se geskiedenis verklap. Boulders-strand is net sowat 1,5 km van hier af, en Seagetaway is sowat 46 km vanaf die lughawe, 43 km vanaf Kaapstad en 8 km vanaf Kaappunt Natuurreservaat.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir Seagetaway Self-catering Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Afrikanderstraat 57, Murdockvallei, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seagetaway Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Afrikanderstraat 57, Murdockvallei, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5ZWNmMmZmLWMxNDktNDkzZS1iOTZhLTU3M2E2NmY5MjRiOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 57 Afrikander Road Murdock Valley 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 16:00-20:00 10:00 -34.213132646515 18.460715560119
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za