Seagull 202
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwick-weg, Margate, 4275 , KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R610 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull 202 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks in Margate Beach. Dit is stapafstand vanaf Margate-strand en ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Die woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Gaste in hierdie slaapkamer gebruik die tweede badkamer met 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank. 'n TV met OpenView en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met buitesitplek en 'n onbelemmerde see-uitsig. Die kompleks het verskeie gemeenskaplike braai-areas, 'n swembad, kinderspeelkamer en 'n reuseskaakstel. Wasgoedgeriewe en 1 veilige motorafdak is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Seagull 202 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 642
Jaar gelys 9
Ligging
- Warwick-weg, Margate, 4275 , KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwick-weg, Margate, 4275 , KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom