Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaHaven

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R750 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Gaste gebruik die perseel en alle toerusting op eie risiko en sal nie Etna's Southern Tip (Edms) Bpk of die huiseienaars verantwoordelik hou vir enige verliese of skade tydens die verblyf nie.
Indien gaste die toegelate aantal huurders (kinders ingesluit) oorskry, of 'n steurnis veroorsaak deur raserige partytjies te hou, sal daar van hulle verwag word om die perseel onmiddellik te ontruim.
Geen 21ste of matriekpartytjies word toegelaat nie.
Reg van toegang word deur die bestuur voorbehou.
Geen onder 21s sonder behoorlike volwasse toesig toegelaat nie.
Gaste moet seker maak van hulle keuse aangesien hulle nie met aankoms van huis kan verander nie.
Geen byle vir die kap van hout word toegelaat nie.
Geen meubels mag onder enige omstandighede rondgeskuif word nie.
Gebruik die alarmstelsel van die huis soos in die boekie of deur die agent wanneer met inklok verduidelik.
As die huis troeteldiervriendelik is, moenie troeteldiere op enige meubels toelaat nie.
Die volle betaling moet in Etna's se bankrekening verskyn voordat die sleutels oorhandig sal word.
Geen terugbetaling sal vir verkorte verblyf gemaak word nie.
Inkloktyd is 14:00 en uitkloktyd is 10:00.
Beurtkrag: Bring asb. lanterns of ligte saam.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skoolstraat 13, Arniston, Kassiesbaai, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAacf8d81902af9f0b53e83d68a38e6ac5ed36ae04c16950aa945451dfb9f304175d01c566b147a64df608291e90a8697c835c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 13 Skool Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.66228657302 20.227352229129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem