Seahorse 28 The Prongs
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 The Prongs Avenue, Plettenberg Bay, 6601, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seahorse 28 The Prongs is 'n knus en bekoorlike grondvloerwoonstel met sy eie privaat ingang, geleë in Plettenbergbaai. Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste wat 'n rustige toevlugsoord soek.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die slaapkamer het lugversorging, 'n plafonwaaier, ingeboude kaste, 'n laaikas en 'n driesitplekbank.
Daar is 'n lessenaar met kragpunte. Gaste kan gratis WiFi, 'n slim-TV met volledige DStv-kanale en Netflix geniet. Die woonstel beskik oor 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware, geskik vir ligte selfsorg.
Die woonstel lei na 'n privaat patio met 'n tuin en 'n privaat braai-area. Veilige parkering is agter die hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lorretta Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 maand
Ligging
- 28 The Prongs Avenue, Plettenberg Bay, 6601, Wes-Kaap
- Gaste dink Seahorse 28 The Prongs het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 The Prongs Avenue, Plettenberg Bay, 6601, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang