Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seal Point @ Cape St Francis

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Seal Point @ Cape St Francis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Evelina I - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelina I
Gesin met klein kinders

Perfect!

It was awesome, we loved the house and the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V
Gesin met tieners

Lieflike vakansiehuis reg by die see.

Huis is goed toegerus met als wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruth G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth G
Saam met vriende

Lovely, comfortable home close to the beach.

Lovely, comfortable home close to the beach for beautiful walks. The house is homely and spacious and the splash pool is perfect after a day at the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia M
Gesin met klein kinders

Near the beach, but no view.

Very nice entertainment area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S
Saam met vriende

Relaxing stay, in a beautiful home with comfortable beds and a superb open plan living, dining and kitchen area.

Will happily return. Nothing too much trouble for hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V
Saam met vriende

Naweek te kort!

Ons was vir 3 aande by Seal Point. Weer het mooi saamgespeel en die huis was die perfekte 1 vir 1 onvergeetlike kuier. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seal Point @ Cape St Francis se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet Izak.
Ons ontvang julle graag weer.

Seal Point @ Cape St Francis
Hendrik S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik S
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspan en familietyd spandeer.

Wanneer die weer lekker is, is die strand reg op jou stoepdeur. Tydens die paar reëndae kon ons kies vanuit 'n verskeidenheid restaurante en kuierplekke in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lene G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lene G

Pragtige, volkome toegeruste huis naby aan die strand.

Ons almal het ons tydjie geniet. Ons was nie in mekaar se pad nie. Die huis is baie groot en pragtig gedekoreer. Alles was daar wat mens sou nodig hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel D
Gesin met tieners

Absoluut fantasties!

Ons het 'n ongelooflike tyd gehad. Die huis bied soveel. Alles is so smaakvol. Sal beslis weer daar wil bly. Nogmaals dankie dat ons daar kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seal Point @ Cape St Francis se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet en sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Seal Point @ Cape St Francis
Helen M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen M
Gesin met tieners

Lovely home, great location.

Well appointed home with everything you need to make your stay comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seal Point @ Cape St Francis se terugvoer

Thank you so much!
It was a pleasure having you at Seal point.

Seal Point @ Cape St Francis
Jana V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V
Saam met vriende

Fantastiese huis met pragtige uitsig en wonderlike ligging!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wietz V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wietz V
Saam met vriende

Alles wat 'n mens nodig het om heerlik te ontspan.

Lieflike huis, volledig toegerus. Pragtige huis naby die see in 'n veilige omgewing met 'n pragtige uitsig oor die see vanaf die braai-area. Die feit dat elke kamer sy eie badkamer het is definitief 'n pluspunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Seal Point @ Cape St Francis se terugvoer

Baie dankie Wietz!
Hoop ons hoor gou weer van julle.

Seal Point @ Cape St Francis
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R6 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gamastraat, Kaap St Francis-oord, Kaap St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93cf9660e5253b56d1f7d32310ba60cd22926dbbb3146cddbebc4bda1096e8e0ad8f350636147ce0091cdb68d2775ab6ae42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Da Gama Road Cape St Francis Resort 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.19830176634 24.835898280144