12 gaste
4 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Seal Point @ Cape St Francis is in die Kaap St Francis-oord geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige huis met 4 slaapkamers op die seefront. Besoekers kan uitsigte oor die see en 'n skemerkelkie, vanaf 'n privaat dek tussen die duine, geniet.
Die huis het 4 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en 'n stoof. Die leefarea beskik oor 'n eettafel met 12 stoele en 'n sitkamer met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar by die oord se ontvangs. Daar is 2 ruim dekke met uitsigte oor die see. Die onderste dek is beskut teen die weer. Daar is ook 'n plonspoel waarin gaste kan afkoel op warm somersdae.
Die Joe Fish Restaurant, waar gaste heerlike seekos kan nuttig, is binne stapafstand van die huis geleë. Daar is ook verskeie ander restaurante in die omgewing. Kaap St Francis is 'n uur en 'n half se ry van Gqeberha (Port Elizabeth) en 2 ure van Plettenbergbaai geleë. 'n Besoek aan die Addo Nasionale Olifantpark (148 km), Shamwari Wildreservaat (182 km) en Bloukransrivierbrug (132 km), is ideaal vir daguitstappies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
- Gaste dink Seal Point @ Cape St Francis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Da Gama Road, Cape St Francis Resort, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang