+27
Selfsorg in Gansbaai

SeaPad at Romansbaai

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Romansbaai Beach Estate, 336 Oystercatcher Road, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

SeaPad at Romansbaai is 'n pragtig versierde huis op die Romansbaai Beach Estate in Gansbaai. Dié privaat landgoed bied toegang tot 'n ongerepte en privaat strand. Die huis het 'n swembad, uitstekende uitsigte en is net 150 m vanaf die strand.

Die pragtige huis is stylvol versier en spog met sementvloere, vloer-tot-plafon-glas, pasgemaakte kaste, en blindings en luike wat met 'n afstandbeheer werk.

SeaPad strek oor 2 verdiepings. Daar is 'n privaat ingang en 'n en suite-gastekamer met 'n balkon en 'n stoep op die intree-verdieping. Daar is 'n stel trappe wat dié verdieping met die grondverdieping verbind. Op die grondverdieping is daar 'n hoofslaapkamer met 'n skerm tussen die slaaparea en die leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea bied 'n uitsig oor die see en die strand. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, wynyskassie, koffiemasjien, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die huis het braaigeriewe, 'n musiekstelsel en groot skuifdeure wat na die swembad en stoep lei.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Thys Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Romansbaai Beach Estate, 336 Oystercatcher Road, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Romansbaai Beach Estate, 336 Oystercatcher Road, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a6ff6fa3db75f330cb3e0525d59d5230bec84e4741a362a84956d06c0783f0e96b37883fcbab9af1c69ddf2f60109b1d034?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 000 per nag (plek vir 4) Romansbaai Beach Estate 336 Oystercatcher Road 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.611009152358 19.328620232345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang