SeaRenity
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie, insluitend op die balkon. As jy wil rook, doen dit asseblief buite, met 'n uitsig oor die swembad.
Slegs geregistreerde gaste wat op die besprekingsvorm gelys word, word toegelaat om die woonstel te betree. Aankoms van ongeregistreerde gaste kan lei tot die beëindiging van jou bespreking sonder 'n terugbetaling.
Partytjies, harde musiek en enige vorm van ontwrigtende gedrag word nie toegelaat om 'n rustige omgewing vir alle gaste te verseker nie.
Bring asseblief jou eie strandhanddoeke.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Beach Estate Boulevard, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang