LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+13
Selfsorg in Hartenbos

Seariver



6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 131 Port Natal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Seariver is langs die Riviera Hotel op die walle van die Hartenbosrivier. Die huis bied 'n uitsig oor die rivier en het 'n lieflike stoep met 'n buitebraai.

Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis met 'n leefarea wat na 'n groot stoep lei. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die tweede badkamer is 'n bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is in die huis beskikbaar. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met Netflix, Showmax en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die stapeldeure lei na 'n lieflike stoep met stoepmeubels en 'n ingeboude braai.
Vir parkeerplek is daar 'n veilige motorhuis wat kan sluit.

Die verblyf word deur sonpanele aangedryf.

Die verblyf is naby die strand. Hartenbos Waterfront het 'n winkelsentrum met 'n aantal winkels, restaurante en kroeë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Fietsry

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet


Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dana J
Gesin met tieners
5.0
Pragtige huis met wonderlike uitsig en ligging, kan nie wag om weer te gaan nie. Pragtige netjiese verblyf. Ons as familie van 5 het gemaklik gepas. A...
Sien meer
Okt 2026
Dina V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik heerlik! Ons het heerlik gebly! Die huis is pragtig, goed ingerig en die ligging uitmuntend.
Mrt 2026
Daleen I
Gesin met klein kinders
5.0
3de keer in Hartenbos gehuur, maar hierdie huis wen die prys. Pragtige, luukse huis. Alles wat jy benodig is daar en van goeie, smaakvolle kwaliteit. ...
Sien meer
Jan 2026
Kosie M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasites. Fantastiese plek. Mees gasvrye eienaars en help met alle vrae. Kan vir seker aanbeveel.
Jul 2025
Petrus V
Gesin met tieners
5.0
Hoogs aanbeveel. Ons het ongelooflik lekker gebly. Met die aankoms was die plek skoon en alles was mooi op sy plek. As jy 'n plek soek net om te gaan ...
Sien meer
Mei 2025

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dana J
Lang verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Pragtige huis met wonderlike uitsig en ligging, kan nie wag om weer te gaan nie. Pragtige netjiese verblyf. Ons as familie van 5 het gemaklik gepas. Alles in die huis wat jy nodig het. Pragtige uitsig en naby die see en die waterfront vir die kinders. Gaan al jare Hartenbos toe op vakansie en sal vir seker weer by Seariver bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik heerlik! Ons het heerlik gebly! Die huis is pragtig, goed ingerig en die ligging uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen I
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

3de keer in Hartenbos gehuur, maar hierdie huis wen die prys. Pragtige, luukse huis. Alles wat jy benodig is daar en van goeie, smaakvolle kwaliteit. Goeie en stil ligging in Hartenbos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kosie M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasites. Fantastiese plek. Mees gasvrye eienaars en help met alle vrae. Kan vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus V
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Hoogs aanbeveel. Ons het ongelooflik lekker gebly. Met die aankoms was die plek skoon en alles was mooi op sy plek. As jy 'n plek soek net om te gaan rus, is hierdie een werklik die plek om te wees. Ons het lekker op die stoep gesit en koffie gedrink en uitgekyk oor die water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip T
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Puik verblyf. Heerlik gerus. Baie speelplek vir die kinders gewees. Puik toegeruste huis met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Everything as expected. Really enjoyed our stay. Was located close to the Buffalo Rally campsite. All necessary amenities were catered for in the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johanna S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Uitstekende luukse verblyf. Ons gesin het heerlik gekuier en die huis is pragtig met die mooiste uitsig. Netjiese plek. DSTV wou nie werk nie, maar ons het dit toe gekoppel met ons eie DSTV. Verwarmers het veral vir die koue aand gehelp. 'n Verwarmer vir die agterste kamer sal welkom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bremer H
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Ongelooflike plek waar jou rus, rus kry. Beide die eienaars asook die dame wie dit namens hulle bestuur is baie vriendelik. Beslis 'n besoek werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Henk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Seariver het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R2 895
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 895
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 895
per nag (plek vir 6)
Bespreek

131 Port Natal Road, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a9d090710535ff7fb27e181098255ed5997bd6cce1ca416c36362f8abde1784f92707224ae2f59a24c29c1817bba15a7786?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 895 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 131 Port Natal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.118517717431 22.117196469985
Soek in 'n groter streek