Umhlanga Akkommodasie by Searock Beach View Apartment | LekkeSlaap
+26
+26

Searock Beach View Apartment

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52-54 Chartwell-rylaan, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Searock Beach View is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga Rocks. Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë en het 'n asemrowende panoramiese see-uitsig. Dis net 250 m se stap vanaf Umhlanga se promenade en strand, en 500 m vanaf verskeie restaurante, supermarkte en die dorpie.

Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad en stort. Perkallinne en badhanddoeke word voorsien.

Die sitkamer en slaapkamers front na die see met skuifdeure wat toegang bied tot 'n ruim patio. Die kombuis het pragtige graniet-oppervlaktes en is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Daar is selfs 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Daar is lugversorging in al die vertrekke. Die leefarea het 'n etenstafel met 8 stoele en 'n sitarea met 2 gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met volledige DStv. Buite op die patio is 'n tafel en stoele waar gaste kan sit en eet of 'n koppie espresso kan drink. Saans kan jy die skeepsliggies op die see sien flikker en uitsien na die weelde wat die volgende dag op jou wag.

Daar is 'n Weber-gasbraai Q300 op die balkon en 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks. Gaste het toegang tot 1 parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis waarvoor jy 'n afstandbeheer ontvang, en 1 besoekersparkeerplek buite. Die perseel word beveilig deur 'n elektriese heining en outomatiese hek by die ingang.

Slaapplek

’n Bespreking by Searock Beach View Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Searock Beach View Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 52-54 Chartwell-rylaan, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Searock Beach View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52-54 Chartwell-rylaan, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmp3lttqlHnFnoGy3BMAtnOsRp0hTeDDcCioBcTd3benh5OOA11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 52-54 Chartwell Drive Umhlanga Rocks 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.732102 31.082205
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za