Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Seascape
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wessel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte wegbreek in die natuur.

'n Behoorlike wegbreek by die see. Geruis van die branders wat jou elke dag welkom heet. Pragtig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location, comfortable house.

Nicely decorated, high quality level of furniture and utilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia P
Gesin met klein kinders

Ons kom al paar jaar met ons gesin na Seascape toe.

Ons hou van die nabyheid van die see, die klank van die see en die pragtige uitsig - veral met sonsonder. Hierdie is ons geliefde "Hoekie-Huisie". My gunsteling hoekie vir vakansie en die beste medisyne vir 'n moee siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda W
Besigheidsreis

A real Gem, beautifully appointed with fantastic view.

Seascape is a really lovely two-bedroom, one-bathroom cottage. It is situated as close as one can get to the beach and the balcony area has a fantastic view of the silver sands beach. The beach is just a short walk through the dune fynbos. The two bedrooms on the ground floor are quite spacious and very nicely appointed, both have doors to a pocket handkerchief garden in the front of the property. There is a nice bathroom with a large shower. There is a little alcove that accommodates a bed that could be used by a small adult/child. Upstairs there is a large room, that leads onto a significant balcony. This functions as an open-plan dining room, kitchen and lounge. Nicely furnished. Along the one side of the room is the kitchen area, with granite surfaces and a lovely gas oven, big washing space, dishwasher, lots of cupboards and shelves. The equipment provided for food preparation is really comprehensive and there wasn't anything that I could not find. On the corner of the kitchen area there is a large fridge, freezer microwave and washing machine. The balcony area besides having a fantastic view has a small gas braai, some lovely garden furniture and a bench to sit at to eat food and watch the sun go down - really quite spectacular. This is a really fantastic beach cottage, very nicely appointed, in great position and quite spacious. There is an alarm system for those who are worried about safety. There is good Wi-Fi – that operates even during load shedding, this was useful as our cell phone reception was not great. We had one slight hiccup in that the sliding gate was open when we arrived but got closed the next day. It needs quite a strong hand to open- there is no gate motor attached. I would not recommend this cottage for a large family but it would suit a 2/3 child family very nicely (or two couples).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martina F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Martina F
Saam met vriende

We had a wonderful stay in this beautiful place and will definitely come back.

Friendly help upon arrival! I really liked the WhatsApp group that kept us informed about the R44 and LS.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Gesin met klein kinders

Will definitely come back again.

Great location, will be back again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madale L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madale L
Gesin met tieners

Lieflike huis met goeie ligging.

Ons het die pragtige dekor en lieflike stoep met see-uitsig baie geniet. Die enigste puntjie van kritiek is dat ons nie besef het die geyser is op die solar setting gestel nie en omdat dit 'n koelerige naweek was het ons koud gestort die eerste aand. Eers die volgende oggend het ons besef ons moet die geyser-skakelaar by die elektriese bord aansit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maria N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it, thoroughly enjoyed our stay.

Will return and recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mia P
Gesin met klein kinders

Een van ons lekkerste kuiers ooit!

Die ligging is besonder, die akkommodasie keurig en pragtig, en die eienaars dierbaar en vriendelik! Die ontspannende atmosfeer en asemrowende uitsig (veral met sonsonder) is die kersie op die koek! Sal baie graag weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pam L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam L
Gesin met klein kinders

Perfect Weekend Getaway.

The accomodation exceeded my expectations and was even better than the pictures showed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elri N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri N

Ligging, uitsig, rustig, see, strand, berge.

Ons verblyf was gemaklik en lekker met die mooiste uitsig en ligging! Wil graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlynn M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlynn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig. Mooi skoon en netjies.

Vriendelik ontvang met heerlike koekies en bottel wyn.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shelter-weg 2078, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb685d82b757cef95ba9439079a2c743bfdec7316d9daf10e167ebaee6d44566e94940f2c137fe3093d8eb8ccf35a77dc36e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 2078 Shelter Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.368079566325 18.876126479762