Seascape 85
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gustrouw-weg 1, Seascape Mews 85, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seascape 85 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in Gordonsbaai en is net 'n hanetreetjie van die strand af, en naby verskeie winkels en restaurante. Dit bied maklike toegang tot die N2.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, Daar is ook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief, en 'n ontbythoekie met stoeltjies waar gaste hul maaltye kan geniet. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Dit lei na 'n balkon met meubels en spog met 'n uitsig op die Hottentots Hollandberge, sowel as oor die see vanaf die balkon. Hier kan gaste 'n heerlike oggendkoffie geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Seascape 85 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Gustrouw-weg 1, Seascape Mews 85, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gustrouw-weg 1, Seascape Mews 85, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom