Glencairn Akkommodasie by Seascape Guest House | LekkeSlaap
+15

Seascape Guest House

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bennet's-singel 21, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seascape Guest House is teen die ongerepte berghange met asemrowende uitsigte oor Valsbaai geleë en het die ideale ligging om die Wes-Kaap se skoonheid van Kaappunt tot die Wynlande te verken.

Die gastehuis bied gemeubileerde selfsorg-akkommodasie vir tot 8 gaste. Elke eenheid is elegant versier en bestaan uit 'n goed toegeruste kombuis, 'n sitkamer en 'n private badkamer.

Die pragtige inheemse tuin het 'n ryk plaaslike voëllewe, en jy het eksklusiewe reg om daar te ontspan en dit te verken. Die koidam bied 'n rustige atmosfeer na 'n aktiewe dag. Doutrappers kan wakker word met 'n pragtige sonsopkoms en in die aande kan jy pragtige sonsondergange geniet terwyl jy op die stoep ontspan.

Neem asseblief kennis dat daar nie parkeerplek in die straat is nie.

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 78 resensies vir Seascape Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bennet's-singel 21, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seascape Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bennet's-singel 21, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiYmVlNDY0LWEzMjUtNDM3ZS1iZjA1LWFiNWQzOTczMjE3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 78 5 1 5 21 Bennet's Close Glencairn 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.162617 18.429997
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za