Seaside 9
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drieankerbaaiweg 3, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seaside 9 is in die hartjie van Drieankerbaai geleë en is 'n pragtige selfsorg-ateljee reg oorkant die uitgestrekte Seepunt-promenade. Dit is ideaal vir 'n paartjie of toeriste wat die kusgedeelte van die Moederstad wil verken.
Dié ateljee met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die stylvolle kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n koffiemasjien toegerus. Verder is daar 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n balkon. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kompleks is stapafstand vanaf die strand en talle restaurante en winkels geleë.
Slaapplek
’n Bespreking by Seaside 9 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 98
Jare op LekkeSlaap 8
Ligging
- Drieankerbaaiweg 3, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Drieankerbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drieankerbaaiweg 3, Drieankerbaai, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom