Kleinmond Akkommodasie by Seaside Historical Cottage | LekkeSlaap
+9

Seaside Historical Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lae Kusweg 24, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seaside Historical Cottage is in Kleinmond geleë, 'n klein dorp in die Overbergstreek van die Wes-Kaap. Die dorp is bekend vir pragtige strande, voetslaanroetes, visvang en restaurante. Dit is 'n droom-vakansiebestemming, perfek vir gesinne en vriende wat saam wil wegbreke.

Seaside Historical Cottage het slaapplek vir 7 gaste. Die hoofkothuis beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, aparte mosaiekstort en 'n aparte toilet. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, sitarea en 'n stoep met 'n uitsig oor die see.

Die tweede kothuis op die perseel het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort.

Tussen dié 2 kothuis is daar 'n aparte kamer met glasdeure wat van die vloer tot die plafon strek waar gaste maaltye kan geniet en kan ontspan terwyl hulle die uitsig op die berge geniet. Dit lei na 'n lieflike tuin en braai-area.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaside Historical Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Seaside Historical Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lae Kusweg 24, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seaside Historical Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 7)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lae Kusweg 24, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiZDIwOTMxLWM3YjUtNDA2OS04ZmI2LTU0ZDJhMTBjNjc1Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 24 Lower Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.345607736203 19.015763449074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za