Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SeaSkies

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 13 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 32, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 100 R5 490 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

SeaSkies bied selfsorgverblyf in Shelley Point, St. Helenabaai. Hierdie strandfront-huis is die perfekte keuse vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit bied 'n ontspannende wegbreek net 60 m vanaf die strand.

Hierdie lieflike huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens - gaste deel die 2 badkamers met 'n bad of 'n stort. Die vierde klein slaapkamer het 'n stapelbed. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea op die boonste vlak het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die onderste vlak het ondervloerse verhitting en ‘n volledige sonkragstelsel. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na die kuier-area buite met 'n pragtige uitsig oor die see. Daar is 'n etenstafel. Die balkon het 'n losstaande braai en 'n eetarea. Gaste het toegang tot 'n verhitte swembad met sonstoele. Daar is 'n 9 putjie-gholfbaan en gaste kan ook kajakvaart.

Slaapplek

’n Bespreking by SeaSkies sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir SeaSkies
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Jaar gelys 1

Ligging

  • Eerstelaan 32, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink SeaSkies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 100
R6 100 R5 490
per nag (plek vir 8)
Vanaf R6 100
R6 100 R5 490
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 32, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA817754d8d6e169034e2f6ad4872fb36f29f6d7177729049455491510f31094b480e87fd268aebffd7d6201d912ec02a0f291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 100 nouVanaf R5 490 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 32 1st Avenue Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.702493713079 17.970193420584
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem