LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Hentiesbaai

Seaview at its bestPrime picks icon.

Prime picks icon.


15% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1236 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Seaview at its best bied selfsorgverblyf in Hentiesbaai in 2 eenhede wat individueel versier is. Hierdie eenhede op die strandfront spog met 'n pragtige see-uitsig en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir die gesin of 'n groep vriende.

Die kamers het elk gemaklike beddens, gehaltelinne, badhanddoeke en 'n privaat ingang. Albei eenhede het geriewe soos tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv en 'n klein balkon met 'n see-uitsig. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Elke eenheid bied toegang tot 'n privaat, ingeboude binnebraai, 'n kisvrieskas en wasgeriewe.

Gaste kan die gratis WiFi gebruik, op die balkon ontspan en die see-uitsig inneem, of 'n rits eksentrieke winkels en koffiewinkels binne bereik van die verblyf besoek.

Daar is veilige parkeerplek. Die motorhuis se deur is geoutomatiseer.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Skoonmaakdiens
Fietsry
Visvang
Perdry
Elektroniese bankoorplasing

Kamers

Tweeslaapkamerwoonstel
Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per nag (plek vir 5)
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 4 gaste en spog met 'n see-uitsig.

Daar is 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, ingeboude braai, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 3 en daar is sitplek, 'n koffietafel en 'n TV met DStv in die sitarea. Skuifdeure lei na 'n klein balkon met 'n see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Stoof
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.

Huisreëls

Skoonmaakdiens is slegs beskikbaar voor inklok en by uitklok.
Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n bykomende koste, reël dit asseblief direk met die gasheer.
Troeteldierbeleid:
Bykomende fooi per troeteldier
Alle troeteldiere moet streng gesproke bosluis- en vlooivry wees.
Indien enige bosluise of vlooie gevind word, sal gaste gefaktureer word vir 'n professionele skoonmaakdiens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
  • Plek vir 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid het slaapplek vir 8 gaste en spog met 'n mooi see-uitsig.

Die vakansiehuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak in die hoofslaapkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en die laaste badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n toonbank met 2 stoele waar gaste hul maaltye kan geniet en die opwasarea het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele en spog met 'n binnebraai. Daar is 'n sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv in die sitarea.

Skuifdeure lei na 'n klein balkon met 'n see-uitsig. Hentiesbaai is die perfekte plek om vis te vang en die huis se agtertuin het 'n wasbak wat perfek is om enige vangste af te spoel.

Oorsig van kamer/eenheid
4 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Skoonmaakdiens is slegs beskikbaar voor inklok en by uitklok.
Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n bykomende koste, reël dit asseblief direk met die gasheer.
Troeteldierbeleid:
Bykomende fooi per troeteldier
Alle troeteldiere moet streng gesproke bosluis- en vlooivry wees.
Indien enige bosluise of vlooie gevind word, sal gaste gefaktureer word vir 'n professionele skoonmaakdiens.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rene T
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek met die mooiste uitsig. Hoor, sien en ruik die see. Baie netjies, gerieflik en skoon verblyf met alles wat mens nodig het. Die motorhuis...
Sien meer
Apr 2026
Jeanette H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Die huis het van boonste vloer TV kamer asook onderste kombuis/eetkamer/leef area die mooiste uitsig oor die see. Huis is uitstekend toegerus...
Sien meer
Jul 2025
Aleka S
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike familie verblyf. Baie lekker, feestelike huis en uitstekende ligging.
Jul 2025
Ronel V
Saam met vriende
5.0
Pragtige uitsig op die see. Dankie vir die lekker kuier, jou vriendelikheid en die inligting wat jy aan my deurgegee het! Ek sal net vra of daar in di...
Sien meer
Jun 2025
Lettithea B
Gesin met tieners
4.8
Refuel your soul. This is a special place to rest and listen to the waves, refuel your soul and relax. The beds are very comfortable an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rene T
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Pragtige plek met die mooiste uitsig. Hoor, sien en ruik die see. Baie netjies, gerieflik en skoon verblyf met alles wat mens nodig het. Die motorhuis is 'n bonus. Ons het heerlik gekuier, baie dankie vir die vriendelike ontvangs en al die voorafgaande inligting. Ek beveel dit graag aan en sal self weer hier wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Baie dankie, Rene, vir jou pragtige resensie. Ons poog dat ons gaste altyd lekker moet bly sodat hulle kan terugkom. Dankbaar vir wonderlike gaste soos julle.

Jeanette H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik! Die huis het van boonste vloer TV kamer asook onderste kombuis/eetkamer/leef area die mooiste uitsig oor die see. Huis is uitstekend toegerus. Die huis was netjies en skoon met ons aankoms. En alles was gereed en gereël presies soos dit adverteer is aan ons. Die eienaar is besonders vriendelik en hulpvaardig. Ons sal die huis aanbeveel en nerens anders in Henties gaan bly as ons weer daarheen reis nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi Jeanette Baie dankie vir jou pragtige resensie! Dis ‘n voorreg om gaste soos julle te kan hê wat so mooi na mens se plek kyk. Julle is verseker enige tyd weer welkom! Vriendelike groete Annalize

Aleka S
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike familie verblyf. Baie lekker, feestelike huis en uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Dis net ‘n voorreg en ‘n plesier om sulke wonderlike gaste soos julle te kon hê! Dankie dat julle so mooi gekyk het na ons huis.

Ronel V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Pragtige uitsig op die see. Dankie vir die lekker kuier, jou vriendelikheid en die inligting wat jy aan my deurgegee het! Ek sal net vra of daar in die tweede slaapkamer (met die enkelbeddens) 'n spieel opgesit kan word asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Hi Ronel Ek is so dankbaar dat julle lekker gebly het. Baie dankie vir die goeie voorstel, ek sal verseker daarna kyk. Vriendelike groete Annalize

Lettithea B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.8
Mei 2026

Refuel your soul. This is a special place to rest and listen to the waves, refuel your soul and relax. The beds are very comfortable and inviting, an accurate representation as in photos online. The view from the seating area is stunning; you look out on the almighty Atlantic Ocean, with the constant crashing of the waves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annalize
Seaview at its best
Baie dankie vir jou pragtige resensie. Dankbaar dat julle lekker kon uitrus! Julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier!

Robin Thompson T
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.6
Feb 2026

Spacious, clean stay with helpful host – Air-conditioning would be a great add-on. We had a lovely stay at Seaview at Best for the website. The host provided all the necessary information well in advance, which made check-in and planning very easy and stress-free. The accommodation was spacious, clean, and well-equipped with everything we needed for a comfortable stay. Just one note (not a complaint, simply feedback): during the week we stayed, the weather was very humid. When the wind was blowing and the windows were open, the living areas cooled down nicely. However, at night the windows couldn’t be left open, and even with preventative measures like plug-in mosquito repellents, sprays, and creams, the mosquitoes were quite unbearable. With the windows closed, the unit became very hot and felt like a sauna, which made it difficult to get a proper night’s sleep. It would be a great addition to consider installing air-conditioning to help keep the space cool during humid weather and warm during colder months. Overall, a spacious and well-prepared stay with a very helpful host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johachim Roodt J
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Mooi uitsig, lekker kuierhuis, ruim, mooi omgewing. Om misverstande te voorkom met die aantal gaste vir verblyf, ontvang deur gasheer/gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andre S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2025

Wonderlik. Baie mooi huis. Baie gerieflik en naby die strand. Baie stil en lekker plek om te ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

D J Pretorius D
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.0
Aug 2025

Gerieflik en mooi! Baie lekker gebly - mooi uitsig!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Seaview at its best het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 15% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
14% AF!
Pensioenarisaanbod
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
15% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 15% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00
Tweeslaapkamerwoonstel
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Hoofhuis
Selfsorg

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600 per bespreking

Skoonmaakdiens is slegs beskikbaar voor inklok en by uitklok.
Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n bykomende koste, reël dit asseblief direk met die gasheer.
Troeteldierbeleid:
Bykomende fooi per troeteldier
Alle troeteldiere moet streng gesproke bosluis- en vlooivry wees.
Indien enige bosluise of vlooie gevind word, sal gaste gefaktureer word vir 'n professionele skoonmaakdiens.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 850
R1 850 R1 573
per nag (plek vir 5)
Bespreek

1236 Kiewiet Street, Henties Bay, Erongo

Sien kaart
  • 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca77cd22b5334cc508ef755eacde49e0710cdf094f9261b9de32b8018b58438a60c04b6b83f770a040a389e81a332cdc3219?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 573 per nag (plek vir 5) 21 5 1 5 1236 Kiewiet Street Henties Bay Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.10676904917 14.268380932983
Soek in 'n groter streek