Seaview at its best
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Annalize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Andre E - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het ongelooflik lekker gebly, sal definitief aanbeveel.
Seaview at its best se terugvoer
Hi André, baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is vir my so belangrik dat gaste moet lekker bly. Julle is enige tyd welkom om terug te kom.
Natascha J - Jan 2024
Algehele gradering
Hemels!
Seaview at its best se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige terugvoer, Natascha. Julle is enige tyd welkom om terug te kom.
Peter R - Sep 2023
Algehele gradering
Absolutely clean, well laid out and the view.
Seaview at its best se terugvoer
Hi Peter, thank you for the positive feedback. So glad you enjoyed your stay.
Kind regards
Annalize
Tanya N - Jul 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, reg op die strand.
Seaview at its best se terugvoer
Hi Tanya, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop julle het ‘n wonderlike tyd verder in Namibië.
Coenraad S - Jun 2023
Algehele gradering
Beste blyplek in Luderitz.
Seaview at its best se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Altyd lekker om te hoor dat my gaste lekker bly.
Cozette L - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis met pragtige uitsig.
Seaview at its best se terugvoer
Hi Cozette
Ek is so dankbaar as julle lekker gebly het. Altyd lekker om positiewe terugvoer te kry.
Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete
Annalize
Gretha S - Mrt 2023
Algehele gradering
The accommodation was perfect for our family.
Seaview at its best se terugvoer
Hi Gretha, baie dankie vir jou boodskap. So dankbaar dat julle lekker gebly het.
- Kapasiteit: 13 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kiewietstraat 1236, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom