by Seaview B&B | LekkeSlaap
+20

Seaview B&B

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R935 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Seaview B&B is in 'n keeromstraat in Athlone Park in Amanzimtoti en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste kan die rustigheid van die verblyf geniet.

Verblyf beskik oor 2 kamers met slaapplek vir 4 gaste. Die Pool Room en die Sea View Room het gemaklike beddens, 'n stoep en 'n privaat ingang.

Geriewe sluit veilige parkeerplek, 'n gastesitkamer en 'n braai-area in. Gaste kan ook op die perseel swem.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, swem en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Seaview B&B
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seaview B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R935
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R935
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francis Place 7, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN14lQRPdx79UJDo2UoRmTQTRUHO56vRJU1jGB9YGwWvaVLFQMS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935  per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 7 Francis Place Athlone Park 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 10:00-21:00 11:00 -30.024131313503 30.916023868717
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem