Seaview Elegance
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 1, 317 Neptune Isle Accomodation, Lagoon Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 399R1 259 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seaview Elegance bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Lagoon Beach, Milnerton, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die leefarea beskik oor 'n volledige kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Langs die kombuis is 'n tafel en stoele vir 2 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV, en gratis WiFi, asook 'n omsetter om kragonderbrekings te voorkom.
Gaste kan die see-uitsigte deur die skuifdeur geniet, en hulle het toegang tot die kompleks swembad.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Justin Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Lagoon-rylaan 1, 317 Neptune Isle Accomodation, Lagoon Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Seaview Elegance het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lagoon-rylaan 1, 317 Neptune Isle Accomodation, Lagoon Beach, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap