Seaview Kaya
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 25 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 100R825 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Seaview Kaya is 'n pragtige selfsorg-ateljeewoonstel in Bettysbaai, Wes-Kaap en bied asemrowende uitsigte oor die see en op die berge.
Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 1 badkamer en 'n kombuis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n sort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei en verskeie toebehore toegerus. Die sitarea het gemaklike stoele, 'n TV met Netflix en YouTube en gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n dek en 'n tuin met 'n pragtige uitsig oor die see en op die berge. Daar is ook 'n braai-area wat die perfekte plek vir skemerkelkies is.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Clarence-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Clarence-rylaan 2822, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap