Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview on Mulberry

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry-laan 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seaview on Mulberry is 'n vakansiehuis in Jeffreysbaai met 'n lieflike see-uitsig. Dit is naby die strand en die wêreldbekende branderplankryplekke, Points en Supertubes, geleë. Die huis het groot vensters en oop ruimtes wat die hele huis helder en lugtig maak.

Die lieflike huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Elke slaapkamer het 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, drukkoker, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.

Die sitarea het 'n pragtige leerrusbank, 'n gaskaggel en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die huis het gasgeisers, een vir die slaapkamers en een vir die kombuis.

Die glasstapeldeure lei na 'n groot stoep met buitemeubels, 'n tafeltennistafel, 'n groot ingeboude braai en 'n piekniektafel. Die omheinde tuin het 'n lieflike grasperk en 'n wasgoedlyn. Die huis het sonpanele en 'n batterystelsel en word dus nie deur beurtkrag geraak nie. Daar is ook watertenks met 'n pomp om goeie waterdruk te verseker.

Slaapplek

’n Bespreking by Seaview on Mulberry sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Seaview on Mulberry
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mignon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 9

Ligging

  • Mulberry-laan 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Seaview on Mulberry het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulberry-laan 20, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8d84fee2568e0c644a45a00fc73f1ceda2632e53268d605ffbd0c319fa39dc5b5c2aa33d57e9204365f1d9cc0aa4ba99601?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 20 Mulberry Lane Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.021644330744 24.923181449074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem