Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seaview Villas - Holiday Home

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jandre B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties. Baie skoon en netjies. Fantastiese see-uitsig. Hierdie plek sal ek enige tyd aanbeveel en ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Junette V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie lekker gebly, lekker see-uitsig en hoor die see terwyl jy slaap. Mary is baie vriendelik en die huis is baie mooi en skoon en netjies. Sal elke jaar daar gaan vakansie hou, lekker naby als, nie te ver om te ry nie. Beveel definitief aan. Bitter lekker huis en braai terwyl jy die see sien en hoor. Definitief weer volgende jaar kom ons weer. Mary bitter oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prithie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

The best value for money weekend getaway. Our stay was so good. My friends and I will definitely be back next year at the same time. This is now our annual getaway weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elja M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Heerlik. Verblyf was heerlik. Ek sou net gedink het dat toiletpapier ingesluit en voorsien sou word vir die duur van ons verblyf, maar ons moes self voorsien daarin. Andersins was alles perfek, baie gerieflik en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christa O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Moes alternatiewe reelings tref om te bad en te stort. Verblyf was lekker, maar daar was 'n waterprobleem in die omgewing vir die volle 5 dae van verblyf. Kon glad nie bad of stort nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Juzayd W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Pleasant and calming stay. There was unfortunately no access to an iron, to press our clothes. Other than that, stay was pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2023

Lovely area with scenery, accommodation has everything to accommodate any stay. The only issue is parking for bigger vehicles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2023

Is baie veilig. Waaraan aandag gegee kan word is die waterdrukking in storte. Redelik sentraal en naby alles wat jy kan nodig kry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sameera H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Excellent host, amazing Seaview and very comfortable. My stay was very relaxing, couldn't have asked for a better place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Dit was een van die bestes. Die netheid, vriendelikheid van Chris, die ander inwoners, Mary en die pragtige uitsig asook die ligging maak dit ideaal vir 'n rustige tydjie by die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saville-laan 5, Illovo Beach, Kingsburgh, 2146, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhYTRhMGVjLWU4MDItNDQ2My1iNGE5LWM0OWEwODdkZjQ5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 6) 64 5 1 5 5 Saville Lane Illovo Beach 2146 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.115169549354 30.849092576721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang