Bloubergstrand Akkommodasie by Secret Garden Guest House | LekkeSlaap
+39

Secret Garden Guest House

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gull-straat 33, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Secret Garden is 'n moderne, luukse afro-sjiek 4-ster-gastehuis geleë in die eksklusiewe voorstad van Bloubergstrand.

Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers en bied jou luukse, moderne en sakpas-akkommodasie net minute van ongerepte strande, moderne restaurante en lewende naglewe af.

Die Secret Garden spog met 5 individueel versierde woonstelle, volledig toegerus om aan jou behoeftes te voldoen. Al ons kamer is toegerus met puik, wit linne, rusbanke, handdoeke, toiletware, DStv, tuisteaterstelsel, plasma-TV, yskassie, kombuisie, mikrogolf, en WiFi.

Ons bied ook geriewe soos 'n swembad, rolstoelvriendelike geriewe, braai-area, veilige parkeerplek en 'n konferensielokaal.

Die gastehuis is stapafstand vanaf Bloubergstrand en die restaurante waar jy rustig kan sit met 'n koppie koffie en die luisterryke uitsig oor die see, die stad en Tafelberg kan geniet.
Kaapstad se stadskern, die V&A Waterfront, Tafelberg en Kaapstad se Internasionale Lughawe is slegs 30 minute van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Portugees

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Videospeler
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Secret Garden Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Gull-straat 33, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Secret Garden Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gull-straat 33, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MTRmNTQwLWFmNmYtNDE0YS1hMTkyLWM5MmUzZDdhNWU0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 33 Gull Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -33.802699703891 18.467498220901
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za