Sedge Bungalow
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 98
Op LekkeSlaap 14 jaar
Opsomming van Resensie
Rosemarie L - Feb 2024
Algehele gradering
Would definitely stay there again without a doubt.
Gerrit K - Mei 2023
Algehele gradering
Roomy house with all amenities including a braai, porch and garden.
Johannes D - Apr 2023
Algehele gradering
Ons kuiertjie by Sedgefield Bungalow was fantasmagories. Dit is netjies en skoon en ligging was uitstekend. Dit is alreeds my tweede keer dat ek daar gaan vakansie hou het. Dit is waarde vir geld.
Anriette N - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker huis, baie vriendelike verwelkom en alles netjies en skoon.
Simone T - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Johannes D - Jul 2022
Algehele gradering
Lieflike omgewing om te kon kuier weg van die stad se lawaai. Privaat omheining maak die kuier baie interessant. Rustige atmosfeer met ruim braaigerief vir kuier.
Johan D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik en skoon. Ligging is ideaal.
Andre M - Mrt 2020
Algehele gradering
Very nice stay, close to attractions.
Steven C - Feb 2019
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Alec S - Jul 2018
Algehele gradering
Goed geleë, veilig, gerieflik, ruim, netjies en waarde vir geld.
Andre L - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstaande diens en verblyf.
Christa K - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en gasvrou baie vriendelik.
Lynette S - Mei 2017
Algehele gradering
Beautiful, well equipped place. Perfect if you bring the kids.
Ishaboo G - Mrt 2017
Algehele gradering
Rustige plek en pragtige tuin.
Lydia P - Jul 2016
Algehele gradering
Die beste verblyfplek so ver.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swallow-rylaan 15, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap