Sedge Bungalow
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swallow-rylaan 15, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sedge Bungalow is 'n selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Sedgefield. Dit is binne loopafstand van die winkels, restaurante en die strandmeer af en is net 'n paar minute se ry van pragtige strande af geleë.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed in elke kamer. Daar is ook 2 slaapbanke in die leefarea. Die huis bied slaapplek vir 8 mense. Die ruim kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser.
Die oopplan-leef- en -eetarea bied gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale. Die huis het 'n binnebraai en 'n buitebraai. Die huis is privaat en het 'n ommuurde tuin wat dit ideaal maak vir troeteldiere. Daar is 'n parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
Kamer-opset
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 98
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Swallow-rylaan 15, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
- Gaste dink Sedge Bungalow het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swallow-rylaan 15, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap