Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See en Tuin

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magdalena CP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir See en Tuin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elmarie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Heerlike ontspanne atmosfeer!

Fantastiese verblyf. See en Tuin is skoon en pragtig versier. Dis sentraal gelee met 'n mooi uitsig oor die see. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Word beslis sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Tuin se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om Elmarie en haar suster in See en Tuin te akkommodeer. Hulle het die plek mooi skoon en netjies gelaat na hulle vertrek. Ek beveel hulle aan om enige plek, enige tyd te boek. Hoop om Elmarie en haar suster gou weer te sien. Jou gasvrou, Magda

See en Tuin
Sune V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sune V

Ek en my pa het 'n paar dae lank in Hermanus vertoef.

Ek beveel graag See en Tuin aan. Die ligging is ideaal as jy 'n vakansie in Hermanus en omliggende omgewing oorweeg. Ons was aangenaam verras oor hoe mooi die plek is. Die eienaars is hulpvaardig en vriendelik. Ek sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

See en Tuin se terugvoer

Hallo Sune. Baie dankie vir jou terugvoering. Jul het die plek Baie netjies gelaat en ek moet se jul was rustig en was n plesier om jul te kon huisves. Sal n groot plesier wees om jul weer te akkommodeer

See en Tuin
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterfly-weg 8, Chanteclair, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46bd194171b54cdd25617a1cb37dd96486d72530a62155e0f9dba16045cc833159c7921ceebb8cb6237d23b012e25d7a1a00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 8 Butterfly Road Chanteclair 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406817538339 19.182838728191
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem