Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See en Tuin

Selfsorg
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterfly-weg 8, Chanteclair, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

See en Tuin bied gerieflike verblyf op die eienaar se perseel in Onrus aan die voet van die Kleinrivierberg. Die eiendom is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige verblyf met maklike toegang tot nabygeleë aantrekkings en natuurlike wonders.

Verblyf word aan 4 gaste gebied en beskik oor 'n tweeslaapkamer-eenheid langs die hoofhuis. Die eenheid het 'n privaat ingang en daar is 'n koninggrootte-bed in die een kamer en 'n dubbelbed in die ander kamer. Die gedeelde badkamer met 'n bad en 'n stort grens aan een van die kamers.

Een van die kamers het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie. Verder het die eenheid 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV met sekere stroomplatforms en gratis WiFi. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Aantrekkings in die area sluit Kamma- en Grottobaai se strande, plaasmarkte, voetslaanroetes en wynplase in. Winkelsentrums en walviskykpunte is ook naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir See en Tuin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magdalena CP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Ligging

  • Butterfly-weg 8, Chanteclair, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink See en Tuin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Onrus Overberg Wes-Kaap
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterfly-weg 8, Chanteclair, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46bd194171b54cdd25617a1cb37dd96486d72530a62155e0f9dba16045cc833159c7921ceebb8cb6237d23b012e25d7a1a00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 8 Butterfly Road Chanteclair 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406817538339 19.182838728191
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem