See More Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

See More Guest House is 'n stil toevlugsoord van rus op die Ooskus, in die middel van tropiese tuine met 'n ryk voëllewe en 'n uitsig van die Indiese Oseaan.

Die gastehuis bied 'n keuse van kamers met koninggrootte-beddens of 2 enkelbeddens. Die kamers is almal aanloklik en gemaklik gemeubileer en versier, is privaat en ontspanne met 'n huislike atmosfeer. Al die kamers het privaat ingange, en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met 'n DVD-speler. Die kamer kyk uit oor die swembad, see en vallei. Daar is 'n woonstel met sy eie tuin wat ideaal is vir 'n gesin van 2 volwassenes en 2 kinders.

Gaste het toegang tot geriewe soos veilige parkeerplek, wasgoed- en droogskoonmaakdienste, binne- en buite-braaigeriewe en 'n sitvertrek met 'n DStv-hotelpakket. Ander geriewe waarvan gaste gebruik kan maak, is die swembad, DVD-biblioteek, eerlikheidskroeg en tuin.

Oos-Londen is 'n lewendige stad met 'n rustige sjarme. Branderplankryers, swemmers, sonaanbidders en diegene wat nou en dan 'n vinniger tempo geniet hou van die lang, wit strande en die wye verskeidenheid restaurante, kroeë en winkels. Dit maak nie saak of jy 'n vakansieganger of 'n sakereisiger is wat 'n stil omgewing soek na 'n besige dag nie, jy sal pure luuksheid en 'n rustige, vriendelike atmosfeer ervaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na See More Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false