Tergniet Akkommodasie by See-Skulp | LekkeSlaap
+13

See-Skulp

Selfsorg
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

See-Skulp is 'n ruim selfsorghuis met 'n see-uitsig en slaapplek vir vir 7 gaste in Reebok

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n gastetoilet deel. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n driekwartbed. Daar is 2 enkelbeddens in die motorhuis beskikbaar wat direkte toegang tot die huis bied. Een badhanddoek per gas word voorsien en gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word.

Die sitkamer het 'n TV en DStv is op versoek beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag. Gaste is ook welkom om hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saam te bring om DStv te kyk.

Die leefarea lei na 'n agterplaas met 'n onderdakstoep en 'n ingeboude braai-area.

Besoekers aan Tergniet kan op die strand gaan stap, visvang of in die getypoel swem, Klein-Brakstrand en strandmeer besoek, of 'n kort entjie ry en Mosselbaai verken.

Slaapplek

’n Bespreking by See-Skulp sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
Vanaf R840
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Skulplaan 11, Tergniet, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88f82a5ef0a8b48e12082a490e4b0db75eea4264cdab8f7a153c4d5ba243080a19c696afae1220afb41b2fe9d438411328be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (plek vir 6) 11 Skulp Avenue Tergniet 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -34.067894097208 22.184068506765
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za