Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Uitsig 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R499 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

See Uitsig 2 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Uvongo en bied verblyf wat ideaal vir 'n gesin is.

Die eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer en 'n stapelbed en 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is 'n klein eiland met stoele. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt sodat gaste hul eie dekodeerder en slimkaart kan saambring. Explora-dekodeerders kan egter nie met die koppelpunt gekoppel word nie. Die leefarea lei na 'n stoepie met 'n ingeboude braai.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek. See Uitsig 2 is ook stapafstand van die strand af en naby restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by See Uitsig 2 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir See Uitsig 2
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Marius Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 126

Jaar gelys 10

Ligging

  • Garden-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink See Uitsig 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R499
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R499
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Garden-laan, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12fdf6526338de8b0fbed1364c58f2540643c47ce600dd1bfadbe9a93cb908fd210213449e9f42a8ba89805f2c210f5c94ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R499 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Garden Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.83028990058 30.39799740601
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem