See Uitsig Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Crest-weg 69, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
See Uitsig Cottage is 'n knus kothuis in Pearly Beach, slegs 400 m van die strand af. Hierdie selfsorgkothuis het 'n gedeeltelike see-uitsig en bied verblyf aan 6 gaste. Dit is ideaal vir 'n gesin of klein groepie vriende.
Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer. In die eerste slaapkamer is 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad.
In die oopplan-leefarea is 'n dubbelslaapbank, gemaklike rusbanke, 'n eiland-tafel met genoeg sitplek, asook 'n kombuis. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf en 'n ketel.
Pearly Beach het eindelose, wit strande en inheemse fynbos. Dit is 18 km van Franskraal af en 22 km vanaf Gansbaai. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, voëlkyk, stap, fietsry, haaihokduik en perdry in.
Slaapplek
’n Bespreking by See Uitsig Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Joadri Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Jaar gelys 2
Ligging
- Crest-weg 69, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink See Uitsig Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Crest-weg 69, Pearly Beach, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom