Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See Uitsig Familie Akkommodasie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysboklaan 34, Reebok, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

See View Accommodation is 'n ruim vakansiehuis in Reebok en spog met 'n 180°-uitsig oor die see. Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad in die hoofslaapkamer, 'n dubbelbed in elk van die 2 boonste slaapkamers, en 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer. Die badkamer in die gang het 'n bad en stort. Die onderste verdieping het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en 'n badkamer met 'n stort en 'n bad deel.

Albei verdiepings het hul eie leefarea met 'n kombuis en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Die kombuise het elk 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die onderste verdieping lei na 'n stoep en tuin, waar die boonste verdieping weer na 'n houtdek met 'n mooi uitsig oor die see en sitplek onder 'n sambreel lei. Buitebraaigeriewe is ook beskikbaar.

Daar is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie, maar genoeg parkeerplek vir 4 voertuie in totaal en die huis het ook 'n lekker oop grasperk. Die verdiepings word van mekaar geskei deur 'n deur en trappe tussen die boonste en onderste verdiepings. Albei eenhede het aparte deure waardeur gaste kan inkom, maar sou gaste wou, kan hulle ook net deur 1 ingang die huis betree.

Slaapplek

’n Bespreking by See Uitsig Familie Akkommodasie sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir See Uitsig Familie Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Berenice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 3

Ligging

  • Grysboklaan 34, Reebok, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink See Uitsig Familie Akkommodasie het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 15)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grysboklaan 34, Reebok, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e72d07ce0c5964a8b12c6d8f7fea1c5cb13130c0481a41a0ad9ceb10c9595b252e99ede1e938d94b7b302675e52e34b675c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 15) 1 5 1 5 34 Grysbok Avenue Reebok 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.080842852533 22.16045310918
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem