Seepunt Woonstel
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisweg 13, Marais Mansions 3, Seepunt, 0210, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Seepunt Woonstel is 'n lieflike selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 in Seepunt, 400 m vanaf Graaf’s Pool en die promenade.
Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 2 kamers en 2 badkamers met baddens en storte. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die sitarea.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.
Daar is 2 bergfietse wat gaste kan huur en parkeerplek vir 1 voertuig.
Seepunt Woonstel is 700 m vanaf Miltonstrand en minder as 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante. Gaste kan ook op die promenade stap, draf of fietsry, en by die Seepunt Pavilion swem.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kinderoppasser Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Maraisweg 13, Marais Mansions 3, Seepunt, 0210, Wes-Kaap
- Gaste dink Seepunt Woonstel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maraisweg 13, Marais Mansions 3, Seepunt, 0210, Wes-Kaap