Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seepunt Woonstel

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Seepunt Woonstel
Netheid
4.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Evan J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evan J
Gesin met klein kinders

Mooi woonstel. Sentraal.

Baie lekker gebly. Enigste ding wat ek sou voorstel is 'n inverter dat mens darem nog WiFi en miskien TV het as die krag af gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela M
Gesin met tieners

Fantastic.

I would like to thank you guys from website, if it was not for you guys I didn't know what could have happened to me and my family. The host was so rude, her behavior towards us is so disgusting. She really didn't care about us. She was no where to welcome us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemari J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari J

Heerlik.

Heerlike akkommodasie met goeie ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemari J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemari J
Besigheidsreis

Netjies en skoon, goed toegerus en 'n heerlike ligging naby die promenade om 'n besige dag af te sluit om te gaan stap en die pragtige natuur te aanskou.

Veilige parkering en heerlike ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan S
Saam met vriende

Was baie lekker en ons het heerlik gebly.

Dalk net 'n liggie iewers sit vir loadshedding. Hy het ons bietjie uitgevang, maar verder was alles baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh-ann K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh-ann K
Saam met vriende

Cozy.

We enjoyed our stay, however just missed having milk for our coffee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B
Gesin met tieners

Seepuntnaweek.

Seepunt Woonstel bied gerieflike, netjiese verblyf naby die strand/promenade en alle moontlike koop- en eetplekke waar jy wil wees in Seepunt. Die dekor is mooi en modern. Voorstel: 'n spieël naby 'n kragpunt (en die kragpunte in hoofslaapkamer is moeilik toeganklik). Ons het gedink dat die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het, dus moes my een tienerseun op die slaapbank slaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisweg 13, Marais Mansions 3, Seepunt, 0210, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA923ebf112d799cdf997f9ee9959f34b9dbae1318f5c70efd15735a34586195aa90af5669259ad534e2cf9f5ec43ac735ec53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 13 Marais Road Marais Mansions 3 0210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.913173108082 18.390442090946
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem