Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeswael Strand

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Uzaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Seeswael Strand
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Denita G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denita G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was wonderlik. Die plek het alles wat jy nodig het en is baie pragtig.

Die plek was baie netjies en skoon. Die gasvrou was uitstekend, vriendelik en wou gereeld hoor of sy met iets kon help. Ek sal enige tyd aanbeveel. Baie baie dankie, en dankie vir die cupcakes vir my man se verjaarsdag. Jy het ons kuier spesiaal gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, lielik, fantasties.

Dit was fantasties gewees. Die eienaar het soveel moeite gedoen om ons op 'n gemak te stel. Ons hoef nie eens te vra nie, dit was uitgesorteer. Flippen netjies, baie skoon. Ons het 'n lieflike tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met vriende

Die verblyf by Seeswael Strand was fantasies.

Die eienaar het ons met 'n glimlag ontvang, die diens was op tyd en sy het ons na 'n paar plekke verwys om uit te gaan eet. Ons het toegang tot die swembad gehad en my motor was veilig in die motorhuis. Ons sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik vir twee, pragtige see uitsig. Loop afstand strand toe.

Ons het baie lekker gebly en het die seeuitsig geniet. Dit is naby al die winkels en loop afstand na die strand. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aphiwe M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aphiwe M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quite, chilled area and a few metres away from the beach.

I had a wonderful stay at Seeswael Strand. The host is very friendly and provided us with extra information about the area. We received a welcoming drink, sparkling wine, and Lindt chocolate. If you want to be away from the noise, this is the right place for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese skoon verblyf absoluut die moeite werd.

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs, skoon en gerieflike verblyf. Sal dit vir seker weer bespreek en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker!

Baie dankie aan Uzaan en jou moedertjie. Diebaarste mense onder die son. Ons het verskriklik lekker gekuier by die pragtige plekkie. Ons sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand. Alles is so goed uiteengesit. Was skoon hartseer om weer terug huistoe te keer. Dankie vir julle! Geseënde 2024!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Very pleasant- a bonus was the use of the garage for our car.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke gebly.

Lekke gebly, veilig gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a7a71f7cc92c0a56b8d6e4013d7db576c700e87b8b946fded3ee68646e05b176c9442ee4e1da96702352ca82717d780461f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 132 Seeswael Street Atlantic Sands 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.75832166129 18.163614073151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem