Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeswael Strand

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 29 Apr 2024 tot 3 Mei 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R900 R630 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seeswael Strand is 'n moderne selfsorg-ateljeewoonstel in 'n rustige sekuriteitskompleks aan die Weskus, tussen Velddrif en Dwarskerbos. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike verblyf met see-uitsigte.

Die oopplan-ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is sonblindings in die slaapkamer vir diegene wat laat slaap. Handdoeke en skoonmaakmiddels word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV, en gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is deel van die hoofhuis, wat spog met 'n martini-swembad, boma en sonstoele. Gaste het toegang tot al hierdie gedeelde geriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste word met 'n komplimentêre verrassingsitem verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Seeswael Strand
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Uzaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 9

Maande gelys 8

Ligging

  • Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeswael Strand het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seeswael-straat 132, Atlantic Sands, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a7a71f7cc92c0a56b8d6e4013d7db576c700e87b8b946fded3ee68646e05b176c9442ee4e1da96702352ca82717d780461f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R630 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 132 Seeswael Street Atlantic Sands 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.75832166129 18.163614073151
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem