Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Segulah Guesthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Mosselbaai, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Segulah Guesthouse is in Ruiterbos, en bied 'n pragtige uitsig op die Bonnievale- en Robinsonberge. Die eenhede is ideaal vir gaste wat 'n wegbreek van die stadslewe soek.

Verblyf word gebied in 7 eenhede, naamlik die Tikvah-kamer, Kadosh-kamer, Shamah-kamer, Segulah-vakansiehuis, Shalom-kamer, L'Chaim-kamer en Ahavah-kamer. Elke kamer het gemaklike beddens en die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede het 'n oopplan-ontwerp en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Gaste kan ook die swembad en die gimnasium op die perseel geniet.

Ekstra geriewe sluit 'n slim-TV, WiFi, veilige parkeerplek en 'n sitarea buite in.

Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wynproe, perdry, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R328, Mosselbaai, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Mosselbaai, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf81c82f6f1bdf7795e8bc40cb7bb6f161a101ed6020260313e712e062b92fc100fbf08997f2eb16e64e0e11ee26e8fc9fa76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) R328 Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927960629057 22.02278137207
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem