Eldoraigne Akkommodasie by Sekelbos Guesthouse | LekkeSlaap
+97
+97

Sekelbos Guesthouse

Gastehuis
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 1, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisigers. Dit is maklik bereikbaar vanaf die hoofweë soos die N1, die N14 na Krugersdorp en die Ben Schoemanhoofweg via roetes soos Ruimtelaan, Ou Johannesburgweg, en Jeanlaan. Ons is ideaal geleë aangesien ons net 45 km van OR Tambo Internasionale Lughawe en 36 km van Lanseria Lughawe af geleë is.

Sekelbos Guesthouse is in 'n welige groen tuin met 'n kristalhelder swembad en buitelug-vermaakarea geleë. Die gastehuis beskik oor 4 unieke en suite-kamers. Elke eenheid het sy eie ingang, en het 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv word standaard in elke kamer aangebied.

Die gastehuis is sentraal geleë binne 45 km vanaf alle besienswaardighede en geriewe in Centurion en die omliggende Gauteng, soos die Supersport Krieketstadion en Loftus Versfeld Stadion. Hierdie stadions is Suid-Afrikaanse bakens wat op 'n gereelde basis internasionale krieket- en rugbywedstryde aanbied. Centurion Winkelsentrum en Centurion Boulevard met 'n wye verskeidenheid winkels en restaurante is ook lekker naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Sekelbos Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sekelbosstraat 1, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Sekelbos Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sekelbosstraat 1, Eldoraigne, Centurion, 0157, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAZSRpx4JdMVgQzzKpWNgMLkr7t04gCyV9Vu9dhSC2RyZZqD3dY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 1 Sekelbos Street Eldoraigne 0157 Gauteng 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -25.847724437594 28.150802850723
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za