Selah @ Falcon
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Falcon-singel 25, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Selah @ Falcon is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die eienaar se verblyf in Parklands, Kaapstad.
Die woonstel het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf en broodrooster toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is 'n lessenaar en 'n stoel, asook WiFi vir gaste wat wil werk. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die woonstel het 'n omsetter-stelsel om die impak van beurtkrag te verlig.
Die woonstel is 7 km se ry vanaf Blaauwbergstrand en dit is 'n gewilde plek om branderplank te ry, te sonbaai en foto's van Tafelberg te neem. Daar is ook verskeie winkels en restaurante in die area.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Ligging
- Falcon-singel 25, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Parklands Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Falcon-singel 25, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom