Selah
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waparand-weg 775, Eenheid 1 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Selah is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks op die Wapadrand Security Estate in Pretoria-Oos. Hierdie huis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.
Dié huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n slaapbank vir 'n kind en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met meubels, 'n braai en 'n tuin. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die huis is naby plaaslike geriewe, soos winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Joani Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Waparand-weg 775, Eenheid 1 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng
- Gaste dink Selah het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wapadrand Pretoria-Oos Wapadrand Security Village Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waparand-weg 775, Eenheid 1 Marulani Lodge, Waparand, 0001, Gauteng