LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
Selfsorg in Springerbaai

Selah Strand Kothuis

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 134 Melkhouthoek Street, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Selah Strand Kothuis is 'n selfsorghuis op die Springerbaai Eco Estate, 20 km vanaf Mosselbaai. Die 430 ha-landgoed is deel van die groter Fransmanshoek-bewarea en dit spog met 'n privaat strand en welige wild.

Hierdie huis het sonkrag, slaapplek vir 6 volwassenes en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer spog met 'n kaggel. Daar is 'n solderarea met 'n 'n rusbank en 'n werkspasie-toonbank. Elke slaapkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Hierdie huis het geriewe om etes voor te berei en te kook, asook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n rusbank, 'n TV met Netflix, en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n kuierarea met 'n buite-etenstafel vir 2 en 'n ingeboude braai. Aan die see se kant is daar 'n houtdek met 'n dektafel en bankies en 'n sambreel. Daar is 1 onderdakparkeerplek en oop parkeerplek voor die huis.

Hierdie vakansiehuis is naby die strand en daar is talle staproetes waar die fauna en flora van die omgewing verken kan word.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacolet D
Saam met lewensmaat
5.0
Rus, vrede en asemrowend mooi! Ons het heerlik gebly! Dit was sowaar 'n Selah verblyf van rus en vrede. Die uitkykpunt het die mooiste uitsig op die s...
Sien meer
Aug 2026
Lesley G
Saam met lewensmaat
5.0
Superb eco estate with fabulous beach, great walking, lovely accommodation. Wonderfully relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Leon F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike en goed toegeruste huis in 'n baie besondere natuurgebied en kuslyn. Dit is regtig 'n gerieflike en goed toegeruste huis. Daar is 'n houtst...
Sien meer
Jul 2026
Vuyelwa M
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely. It was beautiful; the house was stunning. We were catered for, the gas heater was prepared for the cold nights, the house was c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Hanrie C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike gesinswegbreek. Ons het heerlik gekuier by Selah Kothuis. Die huis het alles wat jy kan benodig. Die kinders kon heerlik in die strate fietsr...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 134 Melkhouthoek Street, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Selah Strand Kothuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek

134 Melkhouthoek Street, Springerbaai Eco Estate, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe14e344793b513d174e849a32fe1861b542ece69788bb8082dd596b9b3735de1999360108a20a3081766b273beeb963b9c09?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 134 Melkhouthoek Street Springerbaai Eco Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.24459216809 21.921593605735

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang