Self-catering at 110 Berry
Beskrywing
Self-catering at 110 Berry is 'n knus eenheid op die eienaar se perseel in Queenstown, 'n drop in die middel van die Oos-Kaap, omtrent halfpad tussen dorpies soos Cathcart en Sterkstroom.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n kombuisie en slaapkamer. Daar is lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die koninggrootte-bed kan in 2 enkelbeddens omskep word op versoek.
Die kombuisie het basiese geriewe soos 'n ketel, yskassie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n TV met volledige DStv en veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.
Slaapplek
'n Bespreking by Self-catering at 110 Berry sluit in:
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Badkamer
- Stort
- Seep
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Kamergeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein Kombuis
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Vermaak
- Eksklusiewe DSTV
- TV
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Self-catering At 110 Berry gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |