Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Self-catering on Bruarfoss

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Self-catering on Bruarfoss
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andre T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre T
Enkelreisiger

Salige verblyf in 'n baie netjiese gastehuis. Gasvrye en aangename eienaars.

Hartlike dankie aan Stefan en Marlene by Self-catering on Bruarfoss. Was die ideale blyplek tydens my besoek aan die Heartfelt Arena.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, veilig en baie gawe mense.

Baie vriendelik en rustig. Skoon en goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, netjies en veilig.

Dankie. Ons het so tuis soos by ons eie huis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S
Enkelreisiger

Aangenaam.

Als baie goed. Skoon, netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lavern K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavern K
Gesin met tieners

Comfortable.

The owners were very welcoming and went out of their way to make sure we were comfortable during our stay. I will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larissa P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Larissa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet and safe area for a quick night's stay.

We were welcomed by a very friendly lady. Thank you for opening your lovely flat to us; we enjoyed the stay. I was able to bring my dog with me, and she also enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect sleepover.

Thank you to Marlene for accommodating us by allowing us to book in early so that we could attend the Buffelsfontein Fees at the Voortrekker Monument. Friendly, clean, safe and so very close to the Voortrekker Monument. This little cottage has all you need for a very comfortable stay. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Woorde ontbreek my.

Ek kan net met ongelooflike dankbaarheid terugkyk na die ekstra myl wat Marlene gestap het! Marlene, dat jy die lewe vir 2 ou dametjies in 'n tyd van baie hartseer so spesiaal gemaak het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien P
Gesin met tieners

Genotvolle oornag.

Indien jy 'n oornag-plekkie soek in die Centurion-area, sal ons hierdie plek ten volle aanbeveel. Vanaf ons aankoms tot met ons vertrek die volgende oggend, was die hele ervaring uit die boonste rakke. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam, allles was netjies en ons verwagtinge is oortref. Baie dankie vir 'n lieflike ondervinding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Zwartskop Car Show.

Friendly, and welcoming with owners, the place is everything you need for overnight or longer stays. Thanks

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucius V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucius V
Besigheidsreis

Uitstekend!

Besonder skoon, netjiese en praktiese akkommodasie. Stort wat funksioneel is. Beddens wat gemaklik is. Marlene en Stefan is gasvrye en behulpsame gasvrou en gasheer. Ek beveel hierdie akkommodasie aan met genoeë. Knap gedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne V
Enkelreisiger

Baie gerieflik en toeganklik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emil J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil J
Saam met vriende

Uitmuntend.

Enige tyd hoogs aanbeveelbaar dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, veilige en skoon verblyf.

Vriendelike ontvangs en verblyf was gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Besigheidsreis

Netjies en bekostigbaar.

Ideaal vir 2 persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruarfoss-straat 25, Valhalla, 0187, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b8e0ee3c3167fa8666ddb4b5b434240355b4cbf5ee088d6554321803da5d56741b1e72bcc0d95ffeddc7b0c7fae8cbe5a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 25 Bruarfoss Street Valhalla 0187 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.8064663 28.1427832
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem